Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Help die omgewing: sorteer

Help die omgewing: sorteer
 
2008-04-17


ALMAL word deesdae meer bewus gemaak daarvan om omgewingsvriendelik op te tree.

Hiermee wil ek die Munisipaliteit uitdaag om ook deel te neem en sodoende die inwoners van die Paarl te beïnvloed!

Ons soek meer areas waar rommelhouers beskikbaar gestel moet word vir spesifieke rommel – plastiek, glas, papier en karton.

Daar is baie huishoudings wat reeds aparte houers tuis het en wat hul rommel so skei; dis werklik baie min moeite.

Die Paarl kan ’n voorbeeld raak vir ander dorpe; die rommel kan herwin word en die fondse ingewin met die herwinning kan aangewend word by projekte vir haweloses, of ander instansies wat fondse nodig het.

Sorteer skoon




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za