Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Klop angs en spanning

Klop angs en spanning
 
2008-04-17


BY die volgende vergadering van die Christelike Afhanklikheidsdiens (CAD) Maandagaand om 19:30 praat Christo Visser oor “Spanning, depressie en angs – Hoe om dit te klop?”

Die praatjie is by die ACVV-kantoor in Gimnasiumstraat (tussen Cattle Baron en Labori Hoër).

Die CAD nooi enige persoon wat so ’n probleem of ’n verslawingsprobleem het om na die praatjie te kom luister.

Bywoning is gratis.

Kontak Christo Jacobs 082-256-5006 vir navrae.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za