Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Simondium kerk hou basaar

Simondium kerk hou basaar
 
2008-04-17


DIE Simondium VG Kerk hou ’n basaar Saterdag vanaf 11:00 by die kerk.

Daar sal hope vermaak wees vir oud en jonk. Vir die kinders is daar ’n waterglybaan, springkasteel en hope ander pret.

Vir die grootmense is daar verkope van allerlei eetgoed insluitend gebak.

Skakel ds Stoffel Williams by 021-862-9144.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za