Doen aansoek vir stalletjies
2008-04-17
MENSE wat belang stel om stalletjies te hê by die Cultivaria- kunsfees in die Paarl, kan nou aansoek doen. Die fees vind vanjaar plaas vanaf 26 tot 28 September en die Emporium te Faurestraat-sta- dion sal ook ’n splinternuwe kosteater huisves. Bespreek jou stalletjie by die feeskantoor by 021-872-9754 of laai jou aansoekvorm af te www.cultivaria.com. Cultivaria sal ook ’n aantal gesubsidieerde stalletjies beskikbaar stel as deel van hul gemeenskapsontwikkelingprogram.
More
News
|