Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ANC te geheimsinnig

ANC te geheimsinnig
 
2008-04-24


DIE WCC is gekant teen die proses wat die ANC gevolg het met die aanstellings van die uitvoerende direkteure, waar alles in die geheim plaasgevind het en gevolglik het ons nie die Raadsvergadering bygewoon nie.

Dit is ook baie duidelik dat die ANC nie sy Polokwane resolusies implimenteer nie, met betrekking tot die 50% vroueverteenwoordiging in die direkteursposte nie. Gevolglik kan ons party nie die aanstellings bekragtig nie.

Ons wil ook graag by Ronald Brand (Raads­lid: Vryheidsfront+) weet wanneer hulle hul kiesers gaan aanmoedig om plaaswerkers te bevoordeel deur bruin en swart persone aan te stel in plaasbestuurdersposte. Tot dusver is dié poste nog net aan wit aansoekers toegeken.

Regstellende aksie behoort op alle gebiede toegepas word en die VF+ moet hulle nie blind staar wanneer dit by sekere aanstellings kom nie.

Dawn Jacobs (WCC Raadslid Drakenstein)




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za