Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Mens word mal in Malherbestraat

Mens word mal in Malherbestraat
 
2008-04-24


WANNEER gaan iemand dan nou iets doen aan die chaos wat ontaard het in Malherbestraat in Wellington?

Die mense wat by die syhekkie langs die Hospicewinkel woon, hou elke aand partytjie in die straat en hoe later dit raak, hoe harder en vuiler word die taalgebruik.

Probeer mens hulle vra om stiller te word, vloek en skel hulle net op ’n mens.

Dié plek is regoor die Champagne woonstelkompleks wat immers dan nog residensieel is. Mense bly daar met kinders.

Dan is daar ook nog die kuierplek genaamd Havana. Die mense wat uitgaan na die plek gebruik die woonstelkompleks se parkering waar hulle dan met hul musiek kliphard raas en kuier tot laat ’n hanetree van die polisiestasie wat snags hier verbyjaag. Kan die Munisipaliteit nie bietjie ingryp nie? Sit spoedhobbels in of maak die straat ’n eenrigting, maar doen net asseblief iets!

Siek en sat inwoners van Malherbestraat




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za