Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vier Moedersdag met Emsie en blomme

Vier Moedersdag met Emsie en blomme
 
2008-04-24


DIE bekende skrywer Emsie Schoeman besoek Paarl Blommeklub op Saterdag 10 Mei om 15:00 by die Denneburg NG Kerksaal ter viering van Moedersdag.

Die onderwerp sal wees “Die lekkerste van die lewe”.

Schoeman het vir baie jare by die SAUK gewerk en is veral bekend vir haar rubriek in die Sarie.

Sy het al agt boeke geskryf soos Goeie Maniere en Etiket, Sake Sukses en Styl en Achieving Success with Super Service.

Schoeman het 15 jaar haar Sake- en Afrondingskool in Pretoria bedryf en gespesialiseer in die opleiding van personeel en bestuur in motivering, emosionele intelligensie.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za