Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VLV skink tee

VLV skink tee
 
2008-04-24


DIE VLV Slot van die Paarl bied Dinsdag 6 Mei om 09:30 ’n Moedersdag-tee aan.

Blomme vir moeders word deur Pieter Walters van Flowers and More gedemonstreer en kan gewen word.

Naomi Babb van De Oude Renbaan sal ’n byderwetse servetring van krale demonstreer, asook hoe om ’n pragtige geskenk self te maak van krale.

Toegang R10. Vir navrae, Alice Swanepoel by 021-872-3502 of 076-769-8040.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za