Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Diewe woelig

Diewe woelig
 
2008-04-30


DIE polisie waarsku dat veral Denneburg, Charleston Hill en New Orleans tans geteiken word deur diewe, dikwels terwyl die huiseienaars tuis is en slaap. Bewoners moet verseker dat deure gesluit en vensters toe is as hulle slaap of die huis verlaat. Diewe kry ook toegang tot wonings deur motorhuisdeure oop te dwing. Die publiek word gemaan om verdagtes wat ronddwaal te rapporteer. Kontak patrollievoertuie: PaarlSentraal by 082-379-4735, Suider-Paarl 082-443 5647, Klein Parys en Denneburg 082-444-3060, Charleston Hill 082-379- 4563 en Groenheuwel 082-379-4681..




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za