Blomskou
2008-04-30
DIE jaarlikse Krisanteskou op Wellington vind 10 Mei plaas by die Wellington Stadsaal. Die blomme kan vanaf 10:00 besigtig word en vanaf 17:00 sal hulle te koop wees teen R30 vir ses blomme, en R60 vir R60. Heerlike verversings sal te koop wees en almal is welkom.
More
News
|