Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Newtons skuur net-net deur

Newtons skuur net-net deur
 
2008-04-30


IN ’n wegwedstryd teen Robertson moes Newtons sy keer ken voordat die Paarliete uiteindelik met 22-21 kon seëvier.

Die tuisspan was hoogs gemotiveerd en Newtons moes links en regs keer om sy onoorwonne rekord te behou.

Uitblinkers vir Newtons was die vleuel, Devon van Wyk, die stut, Roderick Loverlott en die losskakel, Jacquin Ruthford.

Puntemakers vir die besoekers was Devon van Wyk, Delwaine Barron en Irvin Williams wat elk vir ’n drie gesorg het.

Williams het ook geslaag met 2 doelskoppe en 1 strafskop.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za