Laat jou voete loop
2008-04-30
DAAR is ’n storie-aand by die Breytenbach-sentrum op Wellington 7 Mei om 19:00 met onder andere Winnie Rust, Charlotte Cupido en Callie Theron, word stories vertel oor die oudorpse Wellington en sy mense.
Die program word afgewissel met musiek deur Eddie Gertse, en maak deel uit van die fotografie-projek deur Hendré Retief en Alison Farr.
Toegang is gratis (kos en wyn ingesluit).
More
News
|