Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


'n Mens is 'n mens

'n Mens is 'n mens
 
2008-04-30


DIE welbekende eenvrouvertoning deur Estie van Heerden, ’n Mens is ’n mens tussen mense, word Dinsdag 13 Mei om 18:30 by die biblioteek in Vanwyksvlei, Wellington, opgevoer.

Kaartjies teen R40 per persoon sluit kaas en wyn in en is te koop by Wellington biblioteke.

Die aanbieding is ten bate van die satellietbiblioteek by Bergrivier Primêr, ’n plaasskool buite Wellington.

Kontak Elsabé by 021-873-6038.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za