Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Labori wen toernooi

Labori wen toernooi
 
2008-05-08


DIE eerste rugbyspan van Hoërskool Labori het pragtig presteer tydens die Tony Stoops rugbyfees die afgelope vakansie.

Agt skole het aan die toernooi deelgeneem wat deur Hoërskool President aangebied is.

Labori het tydens die toernooi die sterk span van Minerton Hoërskool met 20-3 geklop, terwyl hulle ook vir Tableview Hoërskool en Raithy Universals oortuigend met 34-0 en 41-5 afgestof het.

Labori se manne het in die proses dertien drieë gedruk terwyl hul opponente net een keer die doellyn kon oorsteek.

Labori het ook die Tony Stoops trofee gewen vir die span wat die aanskoulikste rugby tydens die toernooi gespeel het.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za