Wondsorg vir diabete
2008-05-08
DIE Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep hou ’n vergadering Woensdag 21 Mei om 19:00 in die Holy Trinity kerksaal. Die onderwerp is “wondsorg” en die spreker is Louise Goslett van die Paarl Medi-Clinic Wondsorgkliniek. Bring enige diabeet of belangstellende saam om hierdie vergadering by te woon. Die volgende vergadering is Woensdag 16 Julie en die onderwerp handel oor Tipe 1 en 2 diabetes. Skakel Kamaretha Beckert by 021-8711808 vir navrae.
More
News
|