DIE Paarlse Sakekamer nooi alle belangstellendes uit na ’n ledevergadering Dinsdag 13 Mei om 19:00 by die KWV-emporium.
Dr Nelis Grobbelaar is die spreker, met die onderwerp: “HIV - die impak wat dit op jou besigheid het en die bydrae wat besighede in die Paarl kan lewer om deel te wees van die oplossing.”
Bespreek teen môre by Serene by tel 021-872-6528.