Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Studente hou musiekkonsert

Studente hou musiekkonsert
 
2008-05-08


DIE musiekskool, La Musique, hou ’n studentekonsert Saterdag om 19:00 in die Ou Meul-teater, Paarl, waaraan al die studente sal deelneem.

Die konsert neem die vorm aan van ’n Disney en Flieks omdat al die jongmense deesdae High School Musical mal is.

Kaartjies is R30, vir kinders onder 12 gratis.

Skakel Mimi Haasbroek by 082-585-0632.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za