Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Glans by Paarlse blommeklub

Glans by Paarlse blommeklub
 
2008-05-08


DIE fondsinsamelingstee vir die Paarl Blommeklub vind plaas Saterdag waaraan die spreker, Emsie Schoeman, ongetwyfeld glans sal verleen, sal bespreek word, sowel as tafelrangskikkings. Bring idees en gooi dit op die tafel vir vars insette.

Die saal sal môre oop wees tot 16:00 sodat gasvrouens hul tafels kan kom regmaak.

Moet die spesiale tee nie misloop nie. Daar is nog enkele kaartjies beskikbaar.

Vir kaartjies en meer besonderhede, skakel Marieke Smit by 021-863-2152 of Arlene van der Walt by 021-863-1774.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za