Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarliet spog met silwer by SA's

Paarliet spog met silwer by SA's
 
2005-06-30


DIE Paarl spog met sy eie vrou van staal.
Martie Stoumann het ’n silwermedalje verower tydens die SA Duathlon Kampioenskappe wat onlangs in Klerksdorp gehou is.

Stoumann, wat in die 35 tot 39 jaar ouderdomsgroep deelgeneem het, het die eerste 10km hardloopsessie in 42 minute voltooi, waarna sy die 40km fietsry in 1 uur en 32 minute afgelê het.

Sy het die laaste 5km hardloopsessie in 26 minute klaargemaak.

Die SA Duathlon-span wat in September in Australië aan die Duathlon Wêreldkampioenskappe gaan deelneem, sal binnekort aangekondig word en die Paarliet staan ’n goeie kans om in die span opgeneem te word.

Martie benodig dringend ’n borgskap en enige belangstellendes kan haar skakel by 082-299-4417.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za