Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Van der Merwes gesoek

Van der Merwes gesoek
 
2008-05-15


EK is op soek na die afstammelinge van Willem Nicolaas van der Merwe en Elsje Cicilia du Plessis afkomstig van Hou-den-Bek in die Koue Bokkeveld, Ceres.

Ek is ’n afstammeling van Willem Nicolaas Daniël van der Merwe, een van vyf kinders, wie die slawemoord van 2 Februarie 1825 oorleef het.

Ek sal graag met van die afstammelinge wil kontak maak. Die ander kinders was Magdalena Elizabeth, Hester Cicilia Maria, Carel Johannes en Jan Abraham. Gerrit van der Merwe, Black Princestraat 7, Wellington




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za