Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gebruiksvriendelike paaie

Gebruiksvriendelike paaie
 
2008-05-15


EK is ’n ongelukkige padgebruiker. Die verkeerslig by Spilo werk nie. Ek het begrip dat daar drie dae gelede ’n ongeluk was.

Ek voel die verkeersdepartement doen nie veel moeite om die pad weer gebruiksvriendelik te maak nie.

Ek het vroeër die verkeersafdeling geskakel en met mnr Van den Heever gepraat wie nie baie vriendelik en behulpsaam was nie. Hy het gevra waarom ek nie ’n alternatiewe roete gebruik terwyl ek vanaf Wellington na TC Newman ry nie. Ek het aan hom voorgestel om ’n verkeersman op die punt te gebruik om die agtuur verkeer te verlig.

Ek wou ook weet wanneer die verkeerslig reg sou wees. Jy staan so lank tydens spitsverkeer.

Al ry jy vroeër by die huis, kom jy nog steeds laat.

Wat van die mense wat nooddienste moet lewer?

Ongelukkige pendelaar




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za