Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Honde pasop

Honde pasop
 
2008-05-15


EK stem volkome saam met ‘Sensitiewe Diereliefhebber’. Dis baie wreed om diere te vergiftig en ek hoop van harte hulle vang die skuldige en straf hom behoorlik.

Maar mense wat diere wil aanhou, moet egter asseblief onthou dis hul diere en hul kan nie verwag die hele buurt moet opgeskeep sit met hul diere nie.

Veral honde hoort nie alleen op straat nie. As daai arme, vergiftigde honde by hul huise gehou was, dan was hul vandag nog springlewendig. So eintlik behoort hul eienaars ook gestraf te word.

Nog ’n diereliefhebber




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za