Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Besoek 'n huis vol harte en rose

Besoek 'n huis vol harte en rose
 
2008-05-15


VRIENDE van Rusoord maak gereed om vir die tehuis se 50ste herdenking ’n Huis Vol Harte en Rose-geskenkdag aan te bied.

Hierdie spesiale dag word Vrydag en Saterdag aangebied by Bosmanstraat 14, Paarl, waartydens talle pragtige geskenke te koop sal wees.

Vir meer inligting, skakel Suzette Plekker by 021-863-­2446.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za