Sarie-man praat met vroue
2008-05-15
DIE VLV Sirkel Paarl bied ’n Sirkeldag aan Donderdag 22 Mei om 09:30 in die Wellington-Noord kerksaal. Die spreker is André le Roux van Sarie. Alle lede en gaste is welkom. Vir navrae, skakel Marieta Serdyn by 021873-3291.
More
News
|