Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Toekennings maak nes op wynplaas

Toekennings maak nes op wynplaas
 
2008-05-15


VIER jaar gelede het Marcel de Reuck dit gedoen. In 2008 doen hy dit toe weer, met twee silwer Michelangelo-toekennings vir twee van sy wyne.

De Reuck, eienaar van Crow’s Nest in die Agter-Paarl, se 2004 Syrah en Cabernet Sauvignon is bekroon met die gesogte toekennings.

Die Cabernet Sauvignon 2004 het vier sterre ontvang in die jongste uitgawe van diePlatter’s wyngids.

“Elke vrag druiwe wat by die kelder inkom, verskil in eienskap. Dan moet daar diep besin word oor hoe om dit verder te hanteer,” sê hy.

Ongeveer 80% van De Reuck se wyne word in die buiteland bemark.

In 2004 het hy ’n dubbelgoud vir sy Syrah 2003, ’n goue toekenning vir sy Cabernet Sauvignon 2003 en goud vir sy 2002 Cabernet Sauvignon Merlot-versnitwyn behaal.

“By ons op Crow’s Nest is vatveroudering aan die orde van die dag,” sê hy.

* Crow’s Nest is bringing home more wine awards.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za