Aandag sportklubs
2008-05-15
PAARL POST is besig om sy sportklub-databasis op te dateer en nooi alle verteenwoordigers van sportklubs in die Paarl Post verspreidingsarea om die klub se naam, tipe sport wat beoefen word, en die kontakpersoon se naam, posadres, telefoonnommers, faksnommer en epos-adres te stuur aan trix.buckle@paarlpost.co.za of per faks na 021-870-3773.
More
News
|