Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hugo pryk in WP Amateur-span

Hugo pryk in WP Amateur-span
 
2005-06-30


DIE groot angel in Albions Rugbyklub se agterlyn, Alvin Hugo, is onlangs in die WP Amateur rugbyspan opgeneem.

Hugo is die enigste speler van die Paarl wat dié prestasie kon behaal.

Die blitsige 22-jarige regtervleuel is ook die enigste speler uit een van die klubs wat in die onderskeie Divisie-ligas speel wat in die span opgeneem is.

Die res van die span se spelers is almal afkomstig van klubs wat hul rugby in die WP se Superliga A2 en Superliga B2 speel.
Die WP Amateur-span speel môre teen Griekwas.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za