Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Van smouse tot bouers

Van smouse tot bouers
 
2005-06-30


VAN groentesmouse tot bouers op die nuwe Paryskloof Landgoed buite Paarl - dit is die suksesverhaal van ’n klompie entrepreneurs.

Agt van die smouse is ’n paar maande gelede deur plaaslike boukontrakteur Jan Dreyer gewerf om as handlangers te help om die fondamente vir ’n muur van 1,5 km en 2,5m hoog om die nuwe Paryskloof Landgoed te bou.

Die manne, wat maar ’n karige bestaan deur die verkoop van groente gevoer het, staan vandag met trots terug en kan hul eie handewerk aanskou.

Die vasbyters se bouersloopbaan gaan ook nie met die voltooiing van die muur eindig nie. Hulle sien reeds uit na die bou van die Plot-en-Plan-huise wat daar opgerig gaan word deur Amatenda Konstruksie.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za