Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Droom eindig ná 26 jaar in die apteek

Droom eindig ná 26 jaar in die apteek
 
2008-05-22


AS klein dogtertjie het ek elke oggend saam met my ma skool toe gestap. By ’n klein aptekie het ’n Vader Krismis in die venster gestaan en tik.

Eendag as ek groot is gaan ek hier werk, het ek vir my ma gesê. As 17- jarige het ek daar begin werk. Van klein aptekie na groter en nog groter apteek.

Nou na 26 jaar word die droom beëindig.

Aan mnr en mev Sterling van die Westerman’s Apteek wil ek net baie dankie sê. Vir beter leermeesters kon ek nie vra nie. Hulle het my selfs geleer om Engels te praat.

Aan Kevin Sterling van Dis-Chem sê ek dankie dat julle aan die personeel werksgeleenthede kon bied.

Aan al ons kliënte wil ek dankie sê vir die jare se ondersteuning. Ons was soos ’n familie. Kom kuier in die Mall. Al die ou gesigte sal daar wees.Carine Victor




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za