Vergadering oor grondeise
2008-05-22
’n VERGADERING deur lede van die Hervormd Weldadigheidsgenootskap vind Saterdag 24 Mei vanaf 10:00 tot 13:00 plaas by die Huguenot Gemeenskapsaal in Jan van Riebeeckweg. Die personeel van die grondeise-kommis sie sal teenwoordig wees om identiteitsdokumente en doodsertifikate in te neem. Lede word versoek om hierdie belangrike vergadering by te woon. Skakel Tim Benjamin by 082-8211-365 met navrae.
More
News
|