Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sport Telbord

Sport Telbord
 
2008-05-22


ATLETIEK

Die volgende veterane van Athletics Alive het Boland met trots verteenwoordig tydens die onlangse SA Meesterskampioenskappe by Sasolburg: Carmila Shaik (dames 35-39: 1ste in 800m, 1ste in hoogspring, 1ste in verspring, 1ste in 1500m); Sintey Boonzaaier (dames 45-49: 1ste in verspring, 2de in gewigstoot); Karen Philander (dames 40-45: 2de in hoogspring); Mina Faro (dames 45-49, 2de in 800m, 1ste in 1500m); Anthony Solomons (mans 35-39: 2de in 200m, 1ste in 800m); Freddie Neff (mans 35-39: 3de in 800m, 3de in hoogspring); Collin Watts (mans 40-45: 3de in spiesgooi); John Philander (mans 35- 39: 3de in 400m); Ernest Kilowan (mans 40- 45: 3de in gewigstoot); John Stoffels (mans 55-59: 1ste in verspring).

GOLF

* Paarl Golf Club

Individual Prog/Stableford X A-Division: E Knoetze (43); F Lohbauer (40); JP Neethling (38).

Ladies X A-Division: A du Toit (83); L van Zyl (91); L Smith (87).

* Wellington Gholfklub:

Enkel Houespel X J Henderson (67); J Genis (67); JC Schoeman (68).

* Bergrivier Gholfklub:

4BBB Puntekompetisie 1ste: D Davids/D Lategan (42); 2de: A Minnaar/N Minnaar (41).

* Hoërskool Gimnasium se eerste gholfspan het verlede week vir Hoërskool Gordon van Somerset-Wes, in ’n putjiespel-wed- stryd, met 5-1 geklop.

FIETSRY

’n Graad 5-leerling aan die Laerskool William Lloyd, Wade Theunissen (10), het tydens die onlangse Suid-Afrikaanse kampioenskappe in PE ’n goue medalje verwerf toe hy die 1500m-rekord in die o.10-afdeling verbeter het.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za