Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Voorkoming van papsakbabas

Voorkoming van papsakbabas
 
2008-05-22


’n INLIGTINGSDAG oor ’n Fetale Alkohol Sindroom-voorkomingstudie word op 28 Mei, vanaf 14:30 tot 17:00, op die Nelson Wynlandgoed in Windmeul gehou.

Die Fetale Alkohol Sindroom-voorkoming­studie word gedoen in samewerking met die Universiteit van New Mexico (VSA), die Fakulteit Geneeskunde van die Universiteit van Stellenbosch, die Universiteit van Kaapstad en die Mediese Navorsingsraad van Suid-Afrika.

Die missie van die studie is die bydrae tot ’n beter lewe vir almal deur die voorkoms van fetale alkohol spektrum-afwykings te verlaag met behulp van etiese en sosiaal aanvaarbare omvattende voorkomingsaktiwiteite in plaaslike gemeenskappe.

Vir meer besonderhede, skakel Ronel Barnard by 021-873-2933 of 076-157-7695.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za