Winterdans met piekniekmandjie
2008-05-22
DIE Ligstraal Skool in die Paarl hou ’n Winterdans Vrydag 13 Junie om 20:00 in die Paarl-gemeenskapsaal. Kallie’s Dans Band sal die musiek verskaf. Bring u eie piekniekmandjie en drank. Kaartjies is R50 per persoon. Vir navrae, skakel 021-862-7182.
More
News
|