Boeremusiek plesier
2008-05-22
DIE Boeremusiek Boland Tak hou ’n dans met die orkes van Janties Kruger Vrydag 30 Mei om 20:00 by die Laerskool Noord-Eind in die Paarl. Kaartjies is R20 vir lede en R30 nie-lede. Skakel Ciceel Wentzel by 083-346-7083
More
News
|