Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Op reis na die suide

Op reis na die suide
 
2008-05-22


DIE sanger Laurinda Hofmeyr tree Vrydag 23 Mei om 20:15 op in die Klein Libertas Teater, Stellenbosch. Met hierdie vertoning stel Laurinda haar langverwagte derde CD, Reis na die Suide, bekend.

Splinternuwe toonsettings (soos Breytenbach se “26 November 1975” en “‘n halwe engel”) sowel as ou gunstelinge (soos Eugéne Marais se “Die dans van die reën”), nooi die gehoor om saam te reis deur bekende Suid­Afrikaanse landskappe.

Laurinda word bygestaan deur jarelange musikantkamarade, Schalk Joubert (baskitaar) en David Klassen (dromme).

Kaartjies is R80.

Skakel 021­979-1911.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za