Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS'e toon emosie

SMS'e toon emosie
 
2008-05-29


* Gee die smouse ’n plek waar almal kan staan.

* Dis nie moeilik om te lees dat doemprofete eintlik ‘wit kopers’ bedoel en skuil agter die woord ‘koopkrag’ nie. Dis duidelik ‘ons-hulle’.

* Dis hartseer om te sien hoe Lady Grey besig is om af te sterf. Skuif net die smouse.

* Middedorp. Dis ’n droewige dag. Die nuus is ontstellend. Dis-Chem waarheen moet al u getroue kliënte nou gaan?

* I would also like to say that I really enjoy Paarl Post. I must be one of a few people who live in Sunningdale (Parklands) who always has a Paarl Post at home.

* Ek het pas teruggekeer van Pretoria om op my tuisdorp te kom bly, maar was geskok om te sien hoe vuil Lady Greystraat is. Mev Gerber.




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za