Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skaamtelose gemors

Skaamtelose gemors
 
2008-05-29


MENEER, u is die eienaar van ’n wit CJ Ford Laser. U het Sondagoggend 25 Mei teen die Jan Philipsberg-pad by die Meulwatertuine parkeer.

U en u dame het op die passasiersitplek skaamteloos allerhande akrobatiese toertjies uitgehaal en daarna u gebruikte kondoom en snesies net daar op die grond gelos.

Ek vra aan u en aan die ander mense om hulle gemors liewer saam te neem huis toe of liewer hul kaperjolle tussen die lakens te beoefen.

Ons bergpad is by plekke vieslik bemors. Ons wil dit nie meer so hê nie. Volgende keer neem ek ’n foto van u motor.




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za