Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Regering se hulp gevra

Regering se hulp gevra
 
2008-05-29


WAARHEEN gaan ons met die samelewing in Suid-Afrika?

Petrol- en broodpryse styg en mense is besig om hul werk te verloor.

Vroue en kinders word daagliks verkrag, huise en winkels word besteel.

En dan dring Tony Ehrenreich op Werkersdag aan op 10% verhoging vir alle werkers in Suid-Afrika.

Waarom dwing hulle nie die regering om die invoer van goedkoop goedere soos klere uit China en ander lande te keer nie.

Laat die regering eerder geld belê in plaaslike tekstielfabrieke in onder andere die Paarl, Wellington, Atlantis en Kaapstad. En stop die werkloosheid in ons land.

Ons regeringsamptenare moet minder aandag gee aan die buiteland en kyk aan gebeure binne ons land. Alle partye moet saamwerk om ’n beter Suid-Afrika te skep. Tony Apri




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za