Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sakekamer vergader

Sakekamer vergader
 
2008-06-05


DIE Paarlse Sakekamer hou op Dinsdag 10 Junie om 19:00, sy jaarvergadering en dinee.

Dit word by die Laborie Restaurant op die Laborie Landgoed in SuiderPaarl gehou en slegs 100 gaste kan toegelaat word.

Christo Wiese, voorsitter van Pepkor Bpk en Shoprite Holdings, sal as spreker optree.

Die koste beloop R125 vir ’n driegang-maaltyd waarby wyn ingesluit is.

Die drag is baadjie met das. Daar sal ’n kontantkroeg beskikbaar wees.

Belangstellendes kan vandag nog vir Elma Brand by 021-863-0397 skakel vir besprekings.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za