Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bly te kenne

Bly te kenne
 
2008-06-05


’n HULDEBLYK aan ’n skrywer met die fokus op Hennie Aucamp by Aan die Braak teaterkroeg in Stellenbosch, Bly te Kenne, met Niel Rademan en Johann Nel, word 20 Junie om 19:00 opgevoer.

Dit is ‘n woordkuns-kabaret wat jou op ‘n reis neem deur die lewe en werk van een van die grootste lewende Afrikaanse skrywers.

Johann Nel is ‘n meesterverteller en is al vele male vir woordkunsprogramme bekroon.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za