Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


'n Afskuwelike beeld

'n Afskuwelike beeld
 
2008-06-05


DAAR verskyn dikwels briewe in die Paarl Post van lesers wat kla oor onsensitiewe foto’s wat deur die koerant geplaas word.

Hoekom luister julle nie na julle lesers nie? Ek verwys na die artikel “Hond kop-af gebyt” wat begin met die sin “’n afskuwelike beeld het Donderdag inwoners van Dalvale begroet ...”.

As dit so afskuwelik is, waarom dit aan nog duisende ander mense wys deur ’n foto hiervan in die koerant te plaas?

Is dit werklik nodig om ons so te ontstel? Dra die foto enigsins iets ekstra by tot die storie wat nie deur woorde oorgedra kan word nie? Nee.

Teleurgesteld




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za