Sport Dagboek
2008-06-05
KRIEKET Paarl-Oos Krieketklub se Bekeruitdeling vind Vrydag plaas te Allandale Ontspanningsaal. Die Orkes Worcesterians sal die musiek verskaf. ’n Kontantkroeg sal ook beskikbaar wees. Kaartjies is beskikbaar by Elroy Abrahams (078-223-8117). BASKETBALL A Basketball coaches training workshop will be held on Saturday and on 14 June at Pniel Primary School from 09:00 to 12:00. The workshop is being conducted by American Kyle Ray, director of Basketball development for the Delta Trust. All sports directors or coaches in the Boland Basketball league and Delta Trust Basketball League are invited. E-mail malawimug@yahoo.com. ATLETIEK Paarl atletiekklub hou Maandag om 19:00 ’n ledevergadering in die klubhuis van Noord- Eind laerskool. ’n Geselligheid vir lede van Paarl atletiekklub wat aan die Comrades Ulta-marathon deelneem word ook gehou. Skakel Sybrand du Plessis by 083-444- 6940. PADWEDLOOP Drakenstein Korrektiewe dienste se 21km padwedloop wat Saterdag op Daljosafat stadion sou plaasvind is gekanselleer.
More
News
|