Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sport Telbord

Sport Telbord
 
2008-06-05


GHOLF

Wellington Gholfklub:

Enkel Progressiewe Stableford X C Cross (44); P Pienaar (41); S Grundlingh (40); JC Schoeman (40); D Bollman (39).

Paarl Golf Club:

* 4BBB Bogey+ X C Viljoen/B Barbier (+8c/o); L Vercuiel/E Troost (+8); J Slabber/J Slabber (+6).

* Monthly Medal X A Division (0-9): M Frost (69); L Vercuil (70); W du Toit (71).

Bergrivier Gholfklub:

Maandelikse Houespelkompetisie X R Meyer (67); B Bailey (68); R Adams (69).

SQUASH

Die volgende spelers van die Paarl Muurbalklub het onlangs aan die SA Plattelandse distrikte-toernooi te Polokwane deelgeneem:

Mans: Ockert Heyns, Jaco Smith, Nico Vlok, Johan Swanepoel, Marco Zielman.

Dames: Lizanne Vlok.

Heyns, Swanepoel en Lizanne Vlok het ook gekwalifiseer om in Julie aan die Jarvis/Kaplan Cup in Kaapstad te gaan deelneem. Zielman is as reserwe gekeur.

WEDVLUGDUIWE

Wellington Resiesduifklub se uitslae te Laingsburg is soos volg: 1. W Arendse (wenspoed 1201,0893m/m); 2. Jasper; 3. I Laubscher; 4. D Adams; 5. W Arendse; 6. Jasper; 7. W Arendse; 8. G Ockhuis; 9. G Ockhuis; 10. W Arendse.

RUGBY

Landbouskool Boland het Saterdag vir Sacs met 30-21 geklop. Die halftydtelling was 23-7. Landbou se drieë is gedruk deur Bertie visser, Christo Swartz en Rossouw Kruger. Bernard Kotze was suksesvol met 3 doelskoppe en 3 strafdoele.

SOKKER

DIE o.16- en Ope seunssokkerspanne, asook die dogterssokkerspan van Bergrivier Hoërskool, het verlede Donderdag hul opponente van Hugenote Hoërskool van die veld af gespeel.

Bergrivier se o.16 seuns het met 3-0 geseëvier, die opeseunspan met 4-0 en die dogters het met 7-0 gewen.

Bergrivier se volgende ligawedstryde is op 4 Junie teen Paulus Joubert Sekondêr op die Boy Louw sportgronde. Op 8 Augustus vind die jaarlikse derby-wedstryde teen Weltevrede Sekondêr op Pelikaanpark plaas.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za