Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE Haven Nagskuiling in die Paarl is dringend op soek na komberse. Hulle kan tot 112 mense huisves en in die winterkoue beteken dit ’n hele klompie komberse. Enigeen wat kan help, kan 862-1812 skakel.
More News