Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Diabete ondersteun

Diabete ondersteun
 
2005-07-07


DIE Dis-Chem Diabetes Ondersteuningsgroep vergader weer Woensdag 20 Julie om 19:00 in die Holy Trinity-saal in Hoofstraat, Paarl.

Karin de Klerk van Pharma Dianamics praat oor ‘Die Diabeet en Cholesterol', terwyl Sakkie de Villiers, mediese konsultant van De Villiers Healthcare Consultants, kyk na ‘Mediese Beplanning en Opsies vir die Diabeet’.

Daar sal weer gelukkige trekkings wees. Belangstellendes en nuwe diabete welkom.

Navrae by Pat Hayman, 872-7590.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za