Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kwartet in Goodnow

Kwartet in Goodnow
 
2008-06-12


DIE Wires strykkwartet speel gewilde werke Sondagmiddag om 17:00 in die Goodnowsaal as deel van die Wellingtonse Musiekvereniging se Winter Konsertreeks.

Die uitvoering sal ongeveer een uur duur en ligte versnaperinge sal ná die tyd bedien word.

Kaartjies is R60 en is by die deur beskikbaar.

Skakel Dalene by 021-873-1278.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za