Winter-dans vir Ligstraal
2008-06-12
’n INFORMELE wintersdans om geld vir die Ligstraalskool se skoolfonds in te samel, word op 13 Junie in die Paarl Gemeenskapsaal gehou. Oom Kallie se orkes verskaf die musiek. Dansers word versoek om hulle eie piekniekmandjies saam te bring. Die dans begin om 20:00. Kaartjies is R50.
More
News
|