Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sien opleg-appliek op 'n tafeldoek

Sien opleg-appliek op 'n tafeldoek
 
2008-06-12


OP Donderdag 19 Junie om 09:30 sal Alet de Villiers van die Strand stap-vir-stap opleg-appliek op ’n tafeldoek demonstreer vir die Wellingtonse VLV dames.

Dit sal plaasvind tydens die Wellingtonse VLV-tak se algemene vergadering in die Wellington Noord NG Kerksaal.

Besoekers is welkom.

Vir meer besonderhede, skakel Marieta Serdyn by 021-873-3291.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za