Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Reserviste benodig

Reserviste benodig
 
2008-06-12


DIE polisie is op soek na reserviste wat vrywilliglik die polisie sal bystaan om misdaad te bekamp.

Jy moet ’n Suid-Afri­kaanse burger wees, tussen die ouderdomme van 21 en 35 wees, in ’n goeie geestelike en fisiese gesondheidstoestand wees, in besit van ’n geldige bestuurslisensie wees en geen kriminele rekord hê nie.

Vir verdere navrae, skakel insp Lincoln Johnson by 021-807-4000 by die Paarl Polisiekantoor of insp Anthony Sauls by 082- 469-1509 by die Paarl-Oos polisiestasie, of lê besoek af by dié polisiestasies.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za