Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Albions vier Jeugdag

Albions vier Jeugdag
 
2008-06-12


ALBIONS hou Maandag, vanaf 09:00, ’n Jeugdagtoernooi met junior rugbywedstryde op Daljosafat se sportgronde.

Die spanne wat aan die toernooi gaan deelneem, is van Nederburg Primêr, Magnolia Primêr, Dalweide Primêr, Albions, Rangers en Young Peoples.

Ouderdomsgroepe wat gaan deelneem, is onder andere, die o.11’s van Albions, Rangers en Peoples wat sake in ’n sewes- toernooi gaan uitspook, asook die o.16 spanne van Albions, Peoples en Rangers wat in aksie gaan wees. Spanne kan steeds inskryf teen R20. Lekker pryse sal ook uitgedeel word.

Die finale wedstryde sal om 14:00 gespeel word en almal se ondersteuning sal baie waardeer word.

Die Boland Kavaliers rugbyspeler, Alvin Hugo, sal ook die dag mee maak.

Kontak Ashwin Williams by 083-383-0976.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za